MARTIN WELZ (SON OF JEAN WELZ) BUSY WITH THE OPENING SPEACH. |
Martin Welz talking to Mrs Rae Matthee (first teacher at the Hugo Naude Art Centre)
|
Die Worcester Mannokoor olv Louis Roux (oud-sekretaresse van die Kunssentrum) sing 'n paar mooi liedjies. |
Die drama en dans leerders besig met n optrede. |
Jaco Sieberhagen (oud-ouer en vriend van die Kunssentrum) stal van sy werke uit. |
Drama leerders besig met n opvoering. |
Bernadette Otto and her band, entertained the crowd. |
Mnr Ellmann bedank die personeel vir hulle harde werk met die voorbereidings vir die verjaardagvieringe. |