Wednesday 27 March 2013

70 STE VERJAARDAG

MARTIN WELZ (SON OF JEAN WELZ) BUSY WITH THE OPENING SPEACH.

Martin Welz talking to Mrs Rae Matthee (first teacher  at the Hugo Naude Art Centre)

THE ENTRANCE HALL WITH 7 PILARS , ONE FOR EVERY 10 YEARS.

Die Worcester Mannokoor olv Louis Roux (oud-sekretaresse van die Kunssentrum) sing 'n paar mooi  liedjies.

Die drama en dans leerders besig met n optrede.

Jaco Sieberhagen (oud-ouer en vriend van die Kunssentrum) stal van sy werke uit.

Drama leerders besig met n opvoering.
Bernadette Otto and her band, entertained the crowd.
Mnr Ellmann bedank die personeel vir hulle harde werk met die voorbereidings vir die verjaardagvieringe.


No comments:

Post a Comment